(Bladsy 2)
- 19-Nov-2009Roosterkoek
- Roosterkoeke kan egter ook met suurdeeg gemaak word. Maak gewone brooddeeg aan, of gaan koop suurdeeg by die naaste supermark. Maak dit dan uit soos wat jy die roosterkoek met bruismeel hier onder sal maak…
- Hoeveel Keer Gesien: 517 | Woorde Telling: 450
- Lees meer →
- 3-Oct-2009Smoorsnoek Resep
- Smoorsnoek,´n heerlike Kaapse Maleies vis dis wat met snoek, aartappels en speserye gemaak word is gewoonlik met rys en moskonfyt bedien maar appelkoos konfyt kan ook gebruik word…
- Hoeveel Keer Gesien: 849 | Woorde Telling: 269
- Lees meer →
- 3-Oct-2009Tamatie Bredie
- Bredie is maar net groente, in die resep, tamatie, wat met skaapvleis en geurmiddels lank en stadig gekook word sodat die eindproduk nóg vleis nóg groente is, maar ´n ineengestrengelde stuk heerlikheid. Kortweg ´n nuwe smaak, ´n nuwe smaakervaring. Die bekendste bredies is ongetwyfeld tamatie, groenboontjie en die gewilde Kaapse streekkos, wateruintjie (-blommetjie)…
- Hoeveel Keer Gesien: 957 | Woorde Telling: 355
- Lees meer →
- 3-Oct-2009Waterblommetjie Bredie
- Waterblommetjies kom in die Boland voor en word in September en Oktober gepluk. Waterblommetjies het ´n delikate, eiesoortige geur en daarom word daar nie sterk geurmiddels bygevoeg nie. Bredie is maar net groente, in die resep, waterblommetjies, wat met skaapvleis en geurmiddels lank en stadig gekook word sodat die eindproduk nóg vleis nóg groente is…
- Hoeveel Keer Gesien: 563 | Woorde Telling: 411
- Lees meer →

Follow us on Twitter

