Tell up to 5 friends about this pageBoerewors Resep

in Resepte in Afrikaans
Print View
Boerewors Resep 

Boerewors moet met goeie gehalte vleis gemaak word. Verwyder senings van vleis. Sny in klein stukkies om te maal. Moenie te veel vet byvoeg nie want die wors kan galsterig word. Week die derms in water sodat die sout afgespoel word.

Tyd: 1 uur | Lewer: 3-4 kg
Bestanddele
  • 1.5 kg beesvleis

  • 1.5 kg varkvleis

  • 500 g spek

  • 25 ml sout

  • 5 ml peper

  • 50 ml koljander

  • 2 ml fyn neutmuskaat

  • 1 ml fyn naeltjies

  • 2 ml fyn piment

  • 125 ml asyn

  • 50 ml worcestersous

  • 100 g worsderms

  • Opsioneel
  • 1 knoffelhuise, gekneus

  • 2 ml tiemie

Metode
  1. Rooster die koljander tot ligbruin en maal goed.

  2. Maal die vleis en spek grof.

  3. Meng alles saam en stop.

Wenk

As jy droëwors wil maak, gebruik dun worsderms en los die spek uit.

Cuisine: Suid Afrikaans

Kategorie: Hoofgereg - Vleis

  • Posted3-Oct-2009
  • Total Views3194
  • Word Count264
  • Commentvia Twitter

Meer Resepte in "Resepte in Afrikaans"

Koeksister Resep
Koeksister Resep
Die yskoue stroop is die eerste geheim van koeksisters maak, so moenie eers met louerige stroop probeer nie… meer
Gepos op 3-Oct-2009 in Resepte in Afrikaans
Melktert Resep
Melktert Resep
Melktert is baie te sien op die tafels van basaars en is beskikbaar in elke tuis nywerheid winkel… meer
Gepos op 3-Oct-2009 in Resepte in Afrikaans
Bier Brood
Bier Brood
Bierbrood kan eenvoudig uit meel, bier en suiker gemaak word, maar as ´n bykomende rysmiddel (bv. koeksoda of suiker en gis) nie bygevoeg word nie, sal die brood swaar… meer
Gepos op 3-Oct-2009 in Resepte in Afrikaans
Geelrys met Rosyntjies
Geelrys met Rosyntjies
Suid Afrika se oudste rys dis, geelrys met rosyntjies is ook bekend as vendusierys of begrafnisrys. Toe die eerste vendusies in die Kaap gehou vas het koopers… meer
Gepos op 3-Oct-2009 in Resepte in Afrikaans
Smoorsnoek Resep
Smoorsnoek Resep
Smoorsnoek,´n heerlike Kaapse Maleies vis dis wat met snoek, aartappels en speserye gemaak word is gewoonlik met rys en moskonfyt bedien maar appelkoos konfyt… meer
Gepos op 3-Oct-2009 in Resepte in Afrikaans

Meer ⇒

Tag Clouds

atjar glossary cape malay spice French cooking terms grains herb poultry bread french cooking terms potjie snoek lamb boerewors pork soup herbs potjiekos outdoor cooking ostrich biltong mealiemeal chicken pate offal baking beef curry Cape Malay spices stock vegetables rice bredie pastry