Mopaniewurms is so dik soos ´n man se vinger en omtrent sewe sentimeter lank. Mense versaamel die proteine-ryk wurms van die mopanibome, verwyder die derms en braai hulle, of druk hulle plat en los hulle buite om droog te word. In die vorm kan hulle vir maande gestoor word.
gedroogde mopaniewurms
tamaties, gesny
uie, gekap
botter
rooirissiesous na smaak
sout, peper en knoffelsout na smaak
Kategorie: Bygereg
Cuisine: Africa
Sub-Kategorie: Inheems