Smoorsnoek

Smoorsnoek 

Smoorsnoek,´n heerlike Kaapse Maleies vis dis wat met snoek, aartappels en speserye gemaak word is gewoonlik met rys en moskonfyt bedien maar appelkoos konfyt kan ook gebruik word.

Voorbereiding Tyd:
Kook Tyd:
Totale Tyd:
Lewer: 4-6 porsies
Bestanddele
Metode
  1. Kook aartapples en sny in blokkies

  2. Vlek die snoek met jou hande en haal al die grate uit

  3. Hou dit eenkant om later te gebruik

  4. Verhit die botter en olie in ´n pan en smoor die uie en knoffel oor lae hitte tot deurskynend

  5. Voeg die brandrissies, tamaties en aartappelblokkies by

  6. Roer die snoek deur en verhit terwyl dit geroer word

  7. Indien die mengsel effens droog lyk, voeg nog ´n bietjie botter by

  8. Roer die rys by en geur met witpeper en pietersiele.

Kategorie: Hoofgereg

Cuisine: Suid Afrikaans/Kaapse Maleies

Sub-Kategorie: Tradisioneel