Biltong Patee

Biltong Patee 

Die heerlike biltong patee kan ´n dag voor die tyd gemaak word. Lewer: 12 porsies.

Voorbereiding Tyd:
Kook Tyd:
Totale Tyd:
Lewer: 12 porsies
Bestanddele
Metode
  1. Soteer ui en knoffel in olie tot sag en deurskynend en voeg sampioene by.

  2. Roerbraai tot sanpioene sag is. Laat afkoel.

  3. Kap uimengsel in voedselverwerker tot redelik glad. Voeg oorblywende bestanddele by en verwerk tot goed gemeng.

  4. Skep in geskikte bak of in twee of drie kleiner bakkies en verkoel.

  5. Sit saam met soutbeskuitjies of kaasstrooitjies voor.

Kategorie: Voorgereg

Cuisine: Suid Afrikaans

Sub-Kategorie: Tradisioneel