Boerewors

Boerewors 

Die boerewors resep moet met goeie gehalte vleis gemaak word. Verwyder senings van vleis. Sny in klein stukkies om te maal. Moenie te veel vet byvoeg nie want die wors kan galsterig word. Week die derms in water sodat die sout afgespoel word.

Voorbereiding Tyd:
Totale Tyd:
Lewer: 3–4 kg
Bestanddele

Opsioneel

Metode
  1. Rooster die koljander tot ligbruin en maal goed.

  2. Maal die vleis en spek grof.

  3. Meng alles saam en stop.

Wenk
  1. As jy droëwors wil maak, gebruik dun worsderms en los die spek uit.

Kategorie: Hoofgereg

Cuisine: Suid Afrikaans

Sub-Kategorie: Tradisioneel